Jo Black

Bitter Lyrics

Bitter - Jo Black



Ek sukkel om te slaap

Ek kan nie asemhaal

So bang dat ek verloor jou

So bang dat ek verloor jou



Jy het my gebreek

Het alles omgegooi

Daar's niks wat ek wil hê nie

Niks behalwe jou

Ek is bitter lief vir jou

Ek is bitter erg oor jou

Ek is bitter so baie

Maar ek's nie oor jou

Ek is bitter verby

Kan nie genoeg van jou kry

Maar ek het 'n groot vrees

Wat by my sal bly



So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou



So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou

Net die tyd sal leer

Sal ons die storms af kan keer

Ons was so naby aan die rotse

So naby aan die rotse



Met jou hier aan my sy

Sal ek my arms af baklei

Daar's niks wat ek wil hê nie

Niks behalwe jou

Ek is bitter lief vir jou

Ek is bitter erg oor jou

Ek is bitter so baie

Maar ek's nie oor jou

Ek is bitter verby

Kan nie genoeg van jou kry

Maar ek het 'n groot vrees

Wat by my sal bly



So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou



So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou

So bitter bang dat ek verloor jou

Ek is bitter lief vir jou

Ek is bitter erg oor jou

Ek is bitter so baie

Maar ek's nie oor jou

Ek is bitter verby

Kan nie genoeg van jou kry

Maar ek het 'n groot vrees

Wat by my sal bly



So bitter bang dat ek verloor jou