Blog  |  About  |  Privacy  |  Contact  |  +Submit Lyrics

Die Duiwel en God

-

Stef Bos - Die Duiwel en God Lyrics


Ek es die duiwelIk ben GodIk heb de wereld gemaaktEk maak die wereld kapotEk stook die koleIk maak die slaaiEk sorg vir die drankEk sorg voor die braaiEk es die YingEk es die YangEk es die appelEk es die slangEk es die liefdeEk es die haatEk es die hoerEk es die staatIk draag een baardIk het een stertHaal een van ons wegDan is die ander niks wertEk es die toevalEk es die lotEk es die duiwelEn ik ben GodOns is al saam van die begin van die tijdOns ken mekaar al een eeuwigheidOns is een tweeling uit dieselfde buikJij gaan nooit weet wie is wieAls jij niet goed kijkEk es die grondpadEk es die wegSaan es ons sterkAlleen es ons slegJij mag ons niet skei nieOns es aan mekaar vasSoos whiskey en water in dieselfde glasOns maak samen oorlogOns maak saam plesierEk es van HollandEn ek es van hierEk es die toevalEn ek es die lotEk es die duiwelEn ek es God

Die Duiwel en God lyrics !!!