Blog  |  About  |  Privacy  |  Contact  |  +Submit Lyrics

Die Taal Van My Hart

-

Stef Bos - Die Taal Van My Hart Lyrics


Kyk, die son skyn in die hemelDit is die einde van die nagEk was verdwaal in die donkerEk het die pad weer teruggevoelVroeër was ek ryk aan woordeNou's ek stiller, ek het veranderMaar my stem, my stem bly brandDit is my vuur, kom maak jou warmHoor die taal van my hartHoor die taal van my hartEn al klink ek soms gebrokeGebroke en verwardDit is die taal van my hartEk het my spieëlbeeld sien valEk lê aan skerwe op die grondEk het myself leer kenAs heldin en as 'n hondDaar is so weinig meer oorVan al my woede en geweldMaar ek ken nou ook my donker kantEk het vrede met myselfEk sing die taal van my hartHoor die taal van my hartEn al klink ek soms gebrokeGebroke en verwardDit is die taal van my hartJy kan my vat net soos ek isJy mag van my houJy mag my ook haatEk is wie ek isDit is my wêreldEn dit is my stemMmmmEn al klink ek soms gebrokeGebroke en verwardDit is die taal van my hartDie is die taal van my hartDit is die taal van my hart

Die Taal Van My Hart lyrics !!!